Eddie Deezen

Eddie Deezen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Edward Harry Deezen
Geboorte 6 Maart 1957 (1957-03-06)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eddie Deezen (gebore 6 Maart 1957) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Grease (1978), Grease 2 (1982), WarGames (1983), en The Polar Express (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy